Tuesday 4 August 2015

Die Glas ennie Draad


Sondag, 9 Aug, 10:00, Sandbaaisaal
80 min R100

Twee jong akteurs het besluit dat mense geen besef het van die omvang van die bendebedrywighede in die Kaap nie. Hulle het besluit om die waarhede op die verhoog te sit.

Hierdie storie is gebaseer op die waarheid soos vertel deur ‘n jarelange bendeleier aan die akteurs. Onder hom het hy by die 3000 bendelede. Daar is ook byna geen manier hoe hy uit die kringloop van geweld en onwettigheid kan kom nie. In bendetaal word daar gesĂȘ: “Dis bowana in, en bowana uit” (met bloed kom jy in, en met bloed gaan jy uit).

Die glas is die man wat beplan en opdragte gee. Die draad is die man wat die opdragte uitvoer.


Actors: Daniel Richards en Gantane Kusch


Monday 3 August 2015

Computicket Pakkette

Pakket 1 - Prima Pakket

Gala-aand met VonWest - Donderdag, 6 Aug
+ Juanita du Plessis – Saterdag, 08 Aug
+ Finding Emo – Sondag, 09 Aug 
vir R450 ipv R560



Pakket 2 - Gala-aand
Koop 'n tafel van 10 en betaal net vir 8.


Pakket 3 - TV- en Sepiesterre 

Chris Vorster - Affairs vir Domkoppe 2 
Sondag, 9 Aug 15:30 - R90

Shaleen Surtie-Richards - Woema van 'n windgat wyfie
Sondag, 9 Aug, 13:00 - R100

Neels van Jaarsveld - Innie Rof
Saterdag, 8 Aug, 20:30 en Sondag, 9 Aug, 10:00 R100

Ester von Waltzleben - Vetterag of te not 
Sondag, 9 Aug, 16:30 R100

Bespreek vir 3 van hierdie vertoonings en kry die goedkoopste een verniet.


Besoek die webtuiste: www.kalfiefees-hermanus.co.za vir die volle Kalfiefees-program.

Besprekings via www.computicket.com