Sprokkelster - Vrydag 7 Aug - 20:30
60 min R100
Antonio Nero vermaak ons heerlik met Elvis se musiek wat menige
nostalgie vir baie mense sal terugbring. Hy is ‘n bekende tenoor in Onrusrivier
wat met elke vertoning vol sale trek en staande ovasies kry vir sy vertolking
van die beminde Koning van Rock. Kom geniet al die ou treffers en mannerismes
van Elvis, soos vertolk deur hierdie talentvolle kunstenaar. Kom geniet en sing
saam!
No comments:
Post a Comment