Sondag, 9 Aug, 16:30
60 min R100
de Wetsaal
Die vet weet, dis
soes hulle sê: “beauty kom nie sonner pyn en suffering nie.” Kyk vi’ arme
Mevrou wat so haar kos habits sal moet renegotiate om weer sexy en jonk te lyk
vi’ haar man se roving eye. En dan kan die arme Mathilda nie eens vir health
issues daai borde kos minder maak nie, want Hendrikkie laaik van baie kos en
van sy lyf… ja, soesie lewe…Ma gelukkag, dun of dik, die suffering het sy
lagkant oek.
Spelers:
Ester von Waltsleben, Leatitia Solomons-Manuel en Hilton Andries
Teks: Hilton Andries en Leatitia Solomons-Manuel
Regisseur: Ralston Oliphant
Produksiehuis: Chommiez Geselskap
Teks: Hilton Andries en Leatitia Solomons-Manuel
Regisseur: Ralston Oliphant
Produksiehuis: Chommiez Geselskap
Geborg
deur Dagbreek Trust
No comments:
Post a Comment